Cary Elwes

Cary Elwes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Cary Elwes in September 2015

Geboortenaam Ivan Simon Cary Elwes
Geboorte 26 Oktober 1962 (1962-10-26)
Westminster, Londen, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1979-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cary Elwes (gebore 26 Oktober 1962) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Princess Bride (1987), Robin Hood: Men in Tights (1993), Kiss the Girls (1997), en Saw (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy